Jy kan uit 'n hele paar kleure kies. Die lap drapeer mooi en is duursaam. Dit kos sowat R320 per meter. Vir verskaffer-navrae, skakel 021 951 1205.