Die eerste Speedo-winkel in Afrika is pas in die Canal Walk-winkelsentrum, Kaapstad, geopen. Dié konsep-winkel sal die grootste verskeidenheid Speedo-swemklere plaaslik hê.

Vir meer inligting, skakel 0800 773 336 of besoek www.speedo.com