"My lewe was vol kinkels en draaie - verpletterende tye, gelukkige tye, altyd interessant. Ek het geleer 'n mens kan jou denkwyse verander, nederig bly en dankbaar wees vir onverwagse genades. 'n Mens moet nooit vergeet om wonderwerke te verwag nie." - Vivienne Martin, SARIE-leser van Pretoria (heel regs op foto)

Sandy Ngema

"Ek ís as gevolg van Die Heelal, gister, vandag en môre, en daarvoor is ek altyd dankbaar - sonder
regrets." - Strictly Come Dancing-aanbieder Sandy Ngema oor haar geestelike filosofie

Bron: SARIE, Februarie 2009