Kom vier 'n Volroom Moedersdag by Irene Village Mall hierdie naweek - daar's 'n spesiale "Makeover Lounge" om ma te bederf, gratis geskenkies om haar te verras, 'n fantasties mark op Saterdag en lieflike musiek op Sondag!