"Vroue is sensueel, warm en sterk – soos koffie." - Francesca Lavazza, beeld-direkteur van Lavazza-koffie.

Die 2010 Lavazza-kalender is pas bekendgestel.

Probeer een van die koffie-resepte hieronder.