"Vroue is natuurlike vredemakers. Die lewe se regstellers, die planeet se lewegewers." - Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu, SARIE November 2008 Laai hierdie en nóg inspirerende gedagtes af op jou rekenaarskerm.