Sy glo ook vroue is 'n toonbeeld van skoonheid, eerlikheid, mag en liefde en moet gevier word. En dit is presies wat Jenna Clifford se nuwe reeks fyn juweliersware, waaronder ringe, halssnoere, oorbelle en armbande doen. Hierdie items word gemaak van diamante en edelstene en bewys weer eens dat Jenna Clifford op die voorgrond is met luukse juwele. (Pryse op aanvraag.) Vir meer inligting, kontak 011 523 6600 of besoek www.jennaclifford.com.