In 'n opname op sarie.com het julle so geantwoord:

Wanneer teëspoed jou tref, wat doen jy?

Ek dink aan almal wat swaarder kry as ek
9.2%

Ek probeer so gou as moontlik op my voete kom
19.7%

Ek bid
71.1%