Amado is `n nie winsgewende organisasie wat terapie aan kinders verleen deur middel van diere. Ons hou hierdie Oktober `n groot wyn uit verkoping van `n verskeidenheid wyn plase in die omgewing. Alle fondse wat ingesamel word, sal aan Amado geskenk word.