ZANDRI SE KOPIE VAN DIE MAAND:

Vergulde armbande (R75 elk), Lulu Belle.

 

Hoëhakskoene in neutrale kleure is hoogmode en laat jou boonop langer en selfs slanker lyk." - Zandri Nel, mode-intern

DRA DIT SÓ VIR ONTBYT SAAM MET VRIENDE (sien foto bo)


Vir die naweek &aposn Aandjie uit

VIR DIE NAWEEK

Dra 'n blompatroon-serp en sagpienk handsak by 'n neutrale uitrusting vir 'n titsel kleur.

'N AANDJIE UIT

Goue juwele en skoene is perfek vir glans as die son sak. Onthou 'n baadjie met dreikwartmoue vir die briesie.