Andrea se kopie van die maand:
Brogues van linne en leer (R920), Coast & Koi.

Brogues, Coast & Koi

REG VIR SAAMRY (foto bo)
Met Ugly Betty as inspirasie, dra sokkies saam met plat of selfs hakskoene.

ROND EN BONT
Meng kleurryke patrone in een uitrusting vir buitelug-pret.

Rodger February