In die laaste episode gesels Janie met operasangeres Zanne Stapelberg oor die wonder
van die lewe, die hartseer van 'n kind verloor, en ons kyk terug na 'n paar hoogtepunte uit die reeks.