Charmaine Cilliers skryf uit Afganistan: Wat ek die meeste mis, is vriende en familie... 'n Lekker stuk steak en ribbetjie op die kole, 'n yskoue bier, die skoon, vars lug met die glinsterende sterre wat soos 'n sambreel om jou vou.

Die kwêvoël se kwê en die gebrul van 'n leeu daar ver - my Afrika!