Delene Kapperer het die bekende rubberstewels gevat en dit ’n splinter- nuwe modelewe gegee. Gaan kyk op die webblad www.circusyard.co.za na die´ prettige waterskoene.

Kontak Delene by info@circusyard.co.za of 082 702 0548