'n Heerlike bederf vir ons SARIE-gemeenskap! Word een van ons fans op ons Facebook-blad en daarvoor kan jy dalk 'n jaar lank jou gunsteling-tydskrif in jou posbus kry, gratis!

WAT MOET JY DOEN?

As jy SARIE op Facebook "like", sal jy ons statusboodskappe (status updates) sien. Vul een van ons Facebook-statusboodskappe tussen vandag (Donderdag 2 Junie 2011) en volgende Donderdag (9 Junie 2011) as antwoord hieronder in.

WAT KAN JY WEN?

Een gelukkige Facebook-fan sal een jaar se gratis intekening op SARIE-tydskrif wen. Die eerste korrekte inskrywing wat outomaties deur die stelsel gekies word, sal die wenner wees.

'n Jaar lange intekening is R359 werd.

Sluitingsdatum: Donderdag 9 Junie 2011 om middernag.

WEDSTRYDREËLS (sien in die vorm hieronder)