Die geskenkpakke sluit 'n stel beddegoed en 'n kombers in en is elk R1 200 werd. Elke geskenkpak bevat 2 katoen-perkal-kussingslope, 'n duvet en 'n deken. Geur is net so belangrik vir die stylvolheid van jou huis as enige dekor-item. Ambi Pur spog met 'n reeks vars geure wat warmte en energie of kalmte en vrede na jou huis bring.
Gebruik Ambi Pur se elektriese parfuum. Dit is maklik om te gebruik – plaas die produk in jou kragskakelaar en dit stel outomaties die geurmiddel in jou huis vry vir 80 dae.