Dit bevat al die voedingswaarde wat jou troeteldier nodig het, sonder die ekstra vet en kalorieë. Boonop smaak dit heerlik!

Die Canine Mini Light-reeks is die jongste toevoeging tot Hill's se reeks premium troeteldierkos.

3 gelukkige SARIE-lesers kan elk 'n geskenkpak ter waarde van R1000 wen.
Elke geskenkpak bevat 'n honde-bedjie (R350), twee sakke Hill's Science Plan Canine Mini Light-hondekos (R340), 'n donskombers (R100), 'n troeteldier-handdoek (R60) en 'n boontjiesak-verwarmer (R150).