Die Ghoema-seisoen vir 2013 het amptelik afgeskop en op Sondag 14 April 2013 sal die ganse vermaakwêreld by Carnival City se BIG TOP ARENA wees om te sien wie vanjaar uitsonderlik presteer het in die Afrikaanse musiekbedryf.

Hier is die lys van benoemdes vir vanjaar se toekennings.

Jy kan óók daar wees! Skryf hieronder in.