Mel Botes se "Sielsgebed", wat hy opgeneem het saam met 12 sangervriende, o.a. Jannie Moolman, Piet Botha en Dozi, is die titelsnit van hierdie album. En nog van jou gunsteling- Afrikaanse sangers sing hul eie sielsgebed hierop. Treffers soos "Die nuwe Jerusalem" (Rina Hugo), "Huise van glas" (Juanita du Plessis) en "Katedraal" (Coenie de Villiers).

Jy kan een van die Sielsgebed-CD's wen.

Vul die kompetisievorm hieronder in.