25 lesers kan elk ’n dubbelkaartjie na die middagvertoning van Afrikaans is groot! op 13 Oktober 2012 by die Moreletapark- Ouditorium in Pretoria wen.

SMS net die woord AFRIKAANS (geen leestekens), jou ID-nommer, naam, van, telefoonnommer, e-pos- en posadres na die nommer 45110. (’n Tarief van R1,50 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM: 5 Oktober 2012. Wenners sal teen 8 Oktober telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.