Om jou vel teen die son te beskerm is die beste teenverouderingsraad. NIVEA SUN-produkte bied jou breëspektrum-beskerming teen skadelike sonstrale en is boonop waterbestand. Hierdie reeks is ook ooreenstemmend met EU en COLIPA-regulasies.

NIVEA SUN Light Feeling Daily Face Sun Fluid 50+ is lig op jou vel, sonder 'n olierige gevoel of 'n wit neerslag. Jy kan dit selfs onder jou grimering dra.

Vir jou lyf kan jy gerus die NIVEA SUN Invisible Protection Sun Spray (SPF 20, 30 of 50) gebruik. Dit voel baie lig en is 100% deurskynend. Die NIVEA SUN Moisturising Sun Spray SPF 30 is ideaal vir die hele gesin.

WEN een van 4 NIVEA SUN sonskerm-geskenkpakke ter waarde van R690 elk

  • NIVEA SUN Moisturising Sun Spray SPF 30
  • NIVEA SUN Light Feeling Daily Face Sun Fluid SPF 50+
  • NIVEA SUN Invisible Protection Sun Spray SPF 50
  • NIVEA SUN SOS After Sun Relief Lotion
  • Plus 'n NIVEA-geskenkpak met 'n strandsak en -bal.