Dié Konsert van 2012! Dit moes kom! Ná die sukses van musiekregisseur Matthys Maree se Afri-Frans, Afri-Spaans en Afri-Talia was Afri-Kaans op reis die een waarvoor ons gewag het. Die vertoning in Pretoria was 'n reuse sukses, kom loer saam na die foto's...

Ons is verheug dat ons rubriekskrywer Nataniël die reuse-konsert bymekaarsit waar ons die internasionale sterre Myra Maud van Frankryk, Marta Goméz van Spanje en Cristian Mangano van Italië, Nataniël self, Bobby van Jaarsveld en SA se nuutste sukses-band, Adam, sáám op die verhoog sal sien. Maak julle reg vir dié konsert van 2012.

Klik vir foto's van die vertoning in Pretoria.

Om jou kaartjies te bespreek vir die vertoning in die Paarl, klik by www.cultivaria.com

Skryf in hieronder om te WEN