Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes (Struik Christelike Media, R139,99) is nou beskikbaar in ’n hersiene uitgawe met bygewerkte inligting. Dis ’n topverkoper, en het reeds miljoene mense wêreldwyd se uitkyk op die lewe verander.