Met haar eerste parfuum, Black Star, wou sy na die sterre reik, maar Forbidden Rose is 'n waaghalsige parfuum wat jou volgens jou eie reëls laat leef. Die nuwe geur is geïnspireer deur die simboliese swart roos wat 'n wêreld van fantasie vir jou oopmaak. In dié wêreld is als moontlik.

"Ek wou 'n parfuum skep wat my eerste geur na 'n nuwe emosionele diepte vat – na die wêreld van misterie en die mistieke," het Avril gesê.

Jy kan een van 6 bottels Forbidden Rose-parfuum (100 ml elk) wen!