Dis elke ma se droom om haar gesin altyd eerste te stel. En met luukse Baby Soft ® kan jy nie 'n fout maak nie. Baby Soft ® is sysag en absorberend.

Baby Soft ® wil jou bederf. Jy kan een van twee luukse geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk wen. In jou geskenkpak is 'n handdoekmateriaal-japon, twee sysagte handdoeke, pantoffels vir die moeë voete en 'n nege-pak Baby Soft ® dubbellaag-toiletpapier.

Skryf nou in en laat Baby Soft ® jou 'n bietjie pamperlang!