“.... Die volgende ding wat ek onthou, is dat ek êrens in ’n bed wakker geword en daarop aangedring het dat ’n verpleegster die pypies in my keel uithaal. Amor was daar en het vir my gesê: ‘Moenie worry nie, jy kan asemhaal ... jy kan asemhaal ...’" Lees deel 1 en deel 2 van die uittreksels uit hoofstuk 31 oor Joost se ineenstorting

WEN! Vir die volgende 5 dae sal een sarie.com-gebruiker élke dag 'n getekende eksemplaar van Joost- Spieëlbeeld deur David Gemmell kry. Skryf élke dag in om seker te maak dat dit op jou boekrak beland. * Joost - Spiëelbeeld (Zebra Press), R189.95. Beskikbaar vanaf 10 November.

Wenner 1: Jackie Labuschagne Wenner 2: Cheryl du Plessis