Sê presies hoe jy voel met Pandora Jewellery se nuwe hartjie-hangertjies, gelukbringers en oorbelle. Jy kan dit meng en pas om jou unieke persoonlikheid te weerspieël. Elke juweelstuk is van 14 karaat-goud, sterlingsilwer en prag-edelstene gemaak en met die hand afgerond. Tog bly dit bekostigbaar.

JY KAN WEN!

Vir die volgende vier dae – 14, 15, 16 en 17 Februarie – gee Pandora élke dag juweliersware ter waarde van R1 500 weg.

Skryf in deur die vorm hieronder in te vul.

*Belangrik: Die juweliersware op die foto's is slegs ter illustrasie en nie noodwendig in die daaglikse prys ingesluit nie.

Sluitingsdatum: 17 Februarie 2012

Pandora JewelleryPandora JewelleryPandora Jewellery

Besoek ook www.pandora.net of skakel 011 706 2377 om 'n Pandora-tak naby jou te vind.