Die 30-minute-etes-konsep is in die kookboek asook 'n gewilde TV-reeks vervat – nóú ook elke Dinsdagaand hier by ons om 8 nm en 8:25 nm op BBC Lifestyle (kanaal 180 op DStv) te sien.

Hy glo dat te min tyd of 'n tekort aan selfvertroue in die kombuis nie in die pad van goeie, koesterkos hoef te staan nie. In die TV-reeks én kookboek help hy met resepte vir voor- en nageregte, slaaie, bykos en selfs drankies – elk met 'n tikkie Jamie uniekheid. Hy deel smuldisse soos piri piri-hoender, spinasie-en-feta-filopastei en sampioen-risotto.

Kyk en kook saam:

Jamie's 30 Minute Meals

BBC Lifestyle (kanaal 180 op DStv)

Elke Dinsdag om 8 nm en 8:25 nm

JY KAN WEN!

Slegs op Dinsdag 20 Maart kan 1 gelukkige sarie.com-gebruiker 'n eksemplaar van die Jamie Oliver 30 Minute Meals Cookbook ter waarde van R470 wen.

Vul die vorm hieronder in om in te skryf!

Sluitingsdatum: Dinsdag 20 Maart om middernag.

Wedstrydreëls

Jamie Oliver se 30 Minute Meals