Die revolusionêre Revlon Age Defying DNA Advantage™-roomonderlaag is 'n goeie "wapen" in jou arsenaal teen velveroudering. Dié onderlaag se krag is tweeledig: Nie net bedek dit lyntjies en plooie nie, maar die kragtige velsorgbestanddele én die SBF 20 help om jou vel se DNS te beskerm. Die eindresultaat is 'n vlekkelose gelaat wat jou jonger laat lyk.

Revlon Age Defying DNA Advantage

WEN MET REVLON!

30 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk 'n volgrootte Revlon Age Defying DNA Advantage™-roomonderlaag kry.

Hoe skryf jy in? Vul die inskrywingsvorm hieronder in en beantwoord die vraag.

* Sluitingsdatum: 30 September 2011

OP DIE HOOFFOTO: Elle Macpherson se onderlaagskakering is Honey Beige.

VIDEO: Elle Macpherson deel haar skoonheidsgeheime.

Onthou om www.revlon.co.za te besoek vir meer inligting.