'n Vertoonlokaal vol unieke Franse dekor-'skatte' soos nêrens anders in die Kaap nie! Dis wat jy by Chikadee Décor Design Life sal vind. Soliede houttafels vir gesellige kuiers, kaste in 'n unieke Franse verftegniek afgewerk, onthou-geskenke en vele meer is by dié pragwinkel in Somerset-Wes te kry.

Skryf dié adres in jou swart boekie:

Chikadee: Eenheid 5 Katlyn Park, Ardeerstraat, The Interchange, Somerset-Wes (oorkant Builders Warehouse)

Tel: 021 851 0052

contact@chikadee.co.za

www.chikadee.co.za

JY KAN WEN!

Een gelukkige sarie.com-gebruiker kan 'n stel Chikadee luukse handgemaakte linne van 100% katoen ter waarde van R1 545 wen!

Luukse Chikadee-linne

Die stel bestaan uit die volgende:

* Paslaken

* Duvetoortreksel

* 2 kussingslope

Vul die vorm hieronder in en beantwoord die vraag: Wat is die Chikadee-webtuiste se webadres?

Sluitingsdatum: 27 Januarie 2012

Chikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design Life

Chikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design Life