RVB se Simply White-reeks, gerugsteun deur wetenskaplike navorsing, kan jou nader aan hierdie ideaal laat kom. Dié produkte is geformuleer om die verskillende oorsake van pigmentasie, soos ’n hormoonwanbalans, sonskade en veroudering, te beveg. Simply White bevat aktiewe bestanddele soos Biowhite™ en bearberry (Arctostaphylos), wat die vorming van vlekke onderdruk, asook vitamien C, wat die produksie van kollageen stimuleer. Dit verbeter die vel se elastisiteit en voorkom dat die vel sak.
Binne net 28 dae van gebruik, het kliniese toetse ’n verbetering van 22% in pigmentasie getoon.
Hoekom nog wag?

Besoek gerus die webtuiste www.rvb.eu of kontak die hoofkantoor op (021) 701 2900