Exclusive Books het in 1951 ontstaan en spog vandag met 50 takke en sowat 600 000 titels op die rakke landwyd,  'n web-winkel en 'n lojaliteitsprogram, die Fanatics-klub, waardeur lede beloon word met afslag-koopbewyse vir hul aankope.

Lede word ook genooi na boekbekendstellings en skrywerspraatjies. Nou kan jy ook by jou gunsteling-tak ontspan met 'n koppie koffie terwyl jy in 'n tydskrif of lekker boek verdwaal.

Een SARIE-leser kan 'n geskenkbewys

van R1 000 van Exclusive Books wen. 

Wat is die naam van die winkelgroep se lojaliteitsprogram?

SMS EXCLUSIVE, gevolg deur die antwoord, jou naam, van, e-pos- en posadres na 34687. ('n Tarief van R2 per SMS geld.)

As jy die wenner is, sal jy teen 14 September 2009 gekontak word.

Sluitingsdatum: 31 Augustus 2009