18 904 mense van regoor SA het hulle liefdesboodskappe ingeskryf vir vanjaar se Cornetto Love is in the Air-veldtog. Die 30 finaliste is gekies en die wenners word binnekort by 3 musiekkonserte aangekondig.

En nou gee SARIE en Cornetto jou die kans om te deel in die pret by 3 gróót konserte met onder andere Locnville, Jax Panic, DJ Reddy D en DJ Fresh

  • 25 Februarie
    Bloemendal-wynlandgoed, Kaapstad
  • 3 Maart
    Emmarentia-dam, Johannesburg
  • 4 Maart
    Wavehouse, Gateway, Durban

Skryf nou in!