Die geskenkpak sluit 'n kamerjas, pantoffels, kerse, badhanddoeke en produkte van Radox se nuwe Thai Infusions-reeks in. Thai Infusions se badskuim, handwasmiddel en lyfwas is geïnspireer deur Thailand se kleure en teksture, en die kruiegeure gee balans vir liggaam en siel. Ideaal vir ontspan, aangesien dié land bekend is vir joga en meditasie.
Die wedstryd sluit 1 Desember 2009.