Dié kortkursus in binnenshuise-ontwerp word landswyd aanlyn aangebied, en die inhoud is goedgekeur deur @home. Jy gaan leer hoe om die uitleg en voorkoms van vertrekke te verbeter met behulp van beligting, tekstuur, kleur, materiaalkeuses en meer! Skerp ook jou rekenaarvaardighede op deur 3D modelle in Sketchup, 'n gratis aanlynprogram, te skep.

Dié kortkursus begin op 18 Junie 2013, en jy staan die kans om jou 10 weke, ter waarde van R8 000 gratis te kry! Skryf nou in!

Vir meer inligting oor die kortkursus, besoek www.getsmarter.co.za

Terme en voorwaardes:

  • Die prys is geldig vir die Junie 2013-aanbieding van die Binnenshuise-ontwerpkursus, goedgekeur deur @home.
  • Die prys is nie oordraagbaar nie