Woorde van liefde vir jou, Mamma (R59,95 Struik Christelike Media) is ’n pragtige geskenkboek vir Ma op Moedersdag. Daar’s aanhalings, spesiale resepte, Bybelstukkies, gebede, aangrypende stories en volkleurfoto’s.

Besoek www.christianrepublic.co.za vir meer.