En om dit selfs meer spesiaal te maak word woorde op die armband gedruk. Jy kan ook jou eie boodskap kies. Om meer oor die reeks, wat ringe ook insluit, uit te vind, skakel 021 424 1101, gaan na www.philippagreen.com of besoek hul nuwe ateljee by Waalstraat 51, Kaapstad. EEN gelukkige sarie.com-gebruiker kan hierdie Oosters geïnspireerde armband ter waarde van R500 wen. Sluitingsdatum: Maandag 12 Oktober 2009 Wedstrydreëls