Bederf jouself met die luukse, romerige smaak van Häagen-Dazs. Net die beste bestanddele word gebruik om elkeen van hul verleidelike geure te maak.

Vir die kans om een van 15 R200-geskenkbewyse vir dié romerige, smelt-in-jou-mond ervaring te wen, skryf hieronder in.

Volg Häagen-Dazs op Facebook en op Twitter.