Wel, jy staan 'n kans om dié geleentheid te wen op www.sarie.com! Dit sluit klasgelde, jou uniform en handdoeke asook alle produkte wat jy sal nodig hê in.

In die steeds groeiende gesondheid- en velsorgbedryf is daar wêreldwyd 'n tekort aan dinamiese en doelgerigte gesondheidsterapeute. By The International Academy of Health and Skin Care kan jy uit 3 opwindende beroepsrigtings kies. Hul deeltydse kursusse is ideale vir werkende mense en met hierdie kwalifikasies kan jy oorsee gaan werk.

Vir verdere inligting, skakel die hooftak in Kaapstad by 021 421 6661 of kontak hulle in Sandton, Johannesburg by 011 883 8033. Besoek hul webtuiste, www.internationalacademy.co.za

Terme en voorwaardes geld.
As jy vir hierdie wedstryd inskryf, moet jy verkieslik in die Kaapstad of Sandton-omgewing woon. Vervoer of verblyf word nie by die prys ingereken nie. Jy is self daarvoor verantwoordelik.