Kosmaak is baie mense se passie. En al is dit vir jou net nog ’n dagtaak, bring jy tog baie tyd in die kombuis deur. Dié vertrek is boonop in talle huise ’n gewilde kuierplek. Danksy Defy kan almal kosmaak geniet.

Defy het meer as 100 jaar se toegewyde diens.

Elegant met die fynste lyne – en kosmaak word ’n plesier.

Die elegante reeks Defy Slimline- ingeboude oonde, plate en suigwaaiers bied alles wat jy in ’n moderne kombuis soek. Defy-oonde is beskikbaar in enkel- of dubbelgrootte, ooghoogte of ingebou onder die kombuistoonbank.

Daar is ’n wye keuse uit veelsydige termowaaier-multifunksionele oonde sowel as konvensionele oonde.
Die reeks gas-kookplate dek die volle spektrum van ?2, 3, 4 of 5 branders.?Boonop komplementeer die aantreklike verskeidenheid suigwaaiers die oonde. Die skoorstene is van glas of vlekvrye staal.

Jou fantastiese prys sluit in:

* Die Slimline Multifunksionele ooghoë oond met ’n duursame kontrolepaneel van glas.

* Die Defy Premium 900C-suigwaaier met onder meer ?2 halogeenligte, 4 aluminium-filters en drukknop-kontrole.

* Die 5-brander-gaskookplaat met onder meer outomatiese aanskakeling en verstelbare vlambeheer.

SLUITINGSDATUM
31 Julie 2011