Indien jy die vakansie verkies, sal die beelde aan 'n onkologie-eenheid geskenk word.

SMS net die woord HOPE, gevolg deur jou naam, van, e-posadres en woonadres na 36772 (sonder enige leestekens).

SMS'e kos R5 elk. Die wenner sal teen 13 November 2009 telefonies in kennis gestel word. Sluitingsdatum: 30 Oktober 2009