'n Vars asem en skoon wit tande is 'n moet-hê, en om dít verseker kan jy die reeks Phillips Sonicare-elektriese tandeborsels vertrou. Navorsing toon aan dat die Sonicare met sy 30,000 borselhale per minuut meer effektief is as gewone tandeborsels, en jou van skoon tande en tandvleis verseker.

Tandartse regoor die wêreld beveel die Sonicare Flexcare met ingeboude ultraviolet-tegnologie wat help om jou tande silwerskoon te maak. En nou gee ons jou die kans om een van 2 te wen!

Die Phillips Sonicare-tandeborsels is beskikbaar by tandartse, Dis-Chem en uitgesoekte apteke. Besoek ook die verspreider by www.ivohealth.co.za, kontak hulle by 0860 456 123 of stuur 'n e-pos na info@ivohealth.co.za