True religion-jeans is inspirasie so reg uit die 70’s, met nuwerwetse modesprankel daarby.

Boonop sal jy in jou True Religionjeans deel wees van uitgelese geselskap. Mense soos Kate Moss, Lee-Ann Liebenberg, Claudia Henkel, Edith Venter en Dunay Darren is maar enkeles wat weet waar dié jeans se betowering lê.

Die ware Jakob is net te kry by eksklusiewe winkels landwyd.

SLUITINGSDATUM

30 November 2011

Die wenners sal teen 14 Desember 2011 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

Kontak 011 447 2621 of besoek www.truereligionbrandjeans.com vir inligting oor waar jy joune kan kry.

True Religion