16 SARIE-lesers kan ’n Coverderm Camouflage-geskenkpak ter waarde van R2 125 wen

Jy verdien om op jou mooiste te lyk, en met die regte produkte is dit soveel makliker. Jy kan elke merkie op jou vel bedek met Coverderm Camouflage: Dit bedek pigmentasievlekke, donker kringe onder
die oë, aartjies of rooierigheid – vir 24 uur. Die formulering is 100% waterbestand, met ’n hoë sonbeskermingsfaktor. Vir inligting oor jou naaste verskaffer, skakel 012 460 1220.

SLUITINGSDATUM 25 September 2009
Die wenner sal teen 9 Oktober 2009 telefonies in kennis gestel word en
daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

Wenners van vorige SARIE-wedstryde