Wat maak my produk of diens spesiaal? Wat is my 3 grootste sake-risiko’s en wat is hul “versagtende omstandighede”? Wie is my mededingers en wat gaan ek doen as hulle my naaap? Hoe maak my onderneming wins? Waar lê die geleenthede om groter wins te maak? Hoe gaan ek mense met vaardighede lok en behou namate die besigheid groei? Groei of daal my mark? Wat word van my onderneming as ek sterf?

Bron: Pitch&Polish, wat entrepreneurs help om hul sake-idees in sake-sukses te omskep.