Gerard Butler speel die rol van Milo Boyd teenoor Jennifer Aniston in The Bounty Hunter. Dit gons behoorlik in die media oor die energie tussen hulle.

Jy kan R6500 se ontwerpersklere van True Religion en Ladakh met The Bounty Hunter wen. True Religion-jeans het 'n groot aanhang onder Hollywood se blinkste sterre: Cameron Diaz, Halle Berry, Jessica Simpson, Britney Spears, Eva Longoria...

**Lees die onderhoud met Gerard Butler waar hy oor Jennifer en The Bounty Hunter gesels.