"Ek wens ek het een gehad ja, en my eie sjef - sal SOVEEL makliker wees om gesonder te eet as die kos voorberei word." -  Alicia Nel "As hy opgelei word om divas se streke te kan hanteer, sal hy seker twee kleuters se vloermoere ook kan oorleef? Ek bestel minstens een, ja, asseblief!" - Ina Genade

"Om iemand die hele tyd onder my voete te he sal my teen die mure uitdryf!" - Hanné Koster

"Natuurlik, maar dit hang af hoe hy lyk. Dan kan hy enige tyd onder my voete wees." - Hannelie Stafleu Kriek

"Jy weet mans is nie goed met meer as een ding op n slag doen nie....!"  - Joewina Lange

**Lees wat Uma Thurman se butler te sê oor sy lewe saam met die wêreld se superrykes

Kom kuier by SARIE op Facebook