Die modespan glo hierdie skoen is net die ding vir 'n bietjie pret en vrolikhied in jou klerekas. Blou wighak met bont hak van plastiek (R899), Melissa by Nicci Boutique. Vir meer inligting, skakel 011 262 4141.