Die somer is uiteindelk hier,en ons vier die seisoen met  gemaklike stylvolle wighakke.

Wighakke is elke vrou se móét item in haar kas, omrede dit die perfekte tussen-in skoen is. ‘n Wighak is nie onprakties ongemaklik nie, en pas byna by enige uitrusting. Wighakke is beslis ‘n sinvolle kopie wat jou uitrusting stylvol afrond. Maak nie saak wat die okasie is nie, wighakke is geskik vir die dag en aand. Hierdie skoen  is alombekend en selfs die beroemde sterre spog in hulle wighakke. Dié sterre wys jou hoe om die perfek wighak te dra hierdie somer.

Kyk gerus na die gallery vir wighak opsies: