'n Heerlike familie dag, waar almal in die familie kan bessies pluk, musiek kan luister, 'n SPCA pretstap saam met jou beste vriend en 'n kinder hoekie waar die kinders hulle self kan uitleef! En terwyl die kinders besig is met boeresport kan die ouers in die proelokaal kom sit en aan ons baie unieke Wildebraam likeur kom teug!